Buller se plan
Ester Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir 'n tyd lank te gaan oorbly in 'n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller se plan met groot sorgvuldigheid ontleed terwyl daar steeds kennis geneem word van die natuurlike landskap én die landskap van die liggaam. En soos in Belemmering is die Anglo-Boereoorlog ook hier 'n belangrike element: die slag van Colenso vorm in Buller se plan die historiese verwysingsraamwerk waarteen die eietydse gebeure in die roman gemeet wo…
Mehr
CHF 10.30
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7306-3
- EAN: 9780798173063
- Produktnummer: 27861512
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2016
- Seitenangabe: 168 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ingrid Winterbach is 'n veelbekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon op Stellenbosch en is ook 'n beeldende kunstenaar.
13 weitere Werke von Ingrid Winterbach:
Bewertungen
Anmelden