Produktbild
Tony Weaver

Op 'n stormsee

Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

Ebook (EPUB Format)

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaa… Mehr

CHF 10.30

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-1-86842-851-9
  • EAN: 9781868428519
  • Produktnummer: 24323450
  • Verlag: Jonathan Ball Publishers
  • Sprache: Englisch
  • Erscheinungsjahr: 2017
  • Seitenangabe: 262 S.
  • Plattform: EPUB
  • Masse: 5'179 KB

Über den Autor


TONY WEAVER is 'n veteraanjoernalis en voormalige assistent-redakteur van die Cape Times. Hy is 'n jare lange bewonderaar en vriend van die NSRI.

7 weitere Werke von Tony Weaver:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.