Triomf
Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995), CNA-prys (1995), M-Net-prys (1995). Triomf is 'n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk.'Die inwoners van Martha Straat 127 is 'n kombinasie van dié wat ek elke dag op straat sien. Dié mense en armoede is oral in ons groot stede. Jy hoef net op 'n Saterdag by 'n drankwinkel in 'n minder gegoede buurt in te stap om mense te sien wat sukkel en swaarkry.'Die boodskap wat sy in haar boek wil oordra, is dat ryk en arm mense dieselfde emosies ervaar en dat hul worsteling da…
Mehr
CHF 15.45
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V217:
Noch nicht erschienen, August 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7958-0115-0
- EAN: 9780795801150
- Produktnummer: 27861509
- Verlag: Queillerie
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2016
- Seitenangabe: 490 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Marlene van Niekerk is an award-winning and internationally acclaimed poet and novelist. Her first novel,Triomf, was published in 1995, and Agaat followed ten years later. Her most recent publication is ¿Kaar¿, for which she received the Hertzog Prize for Poetry. She is currently professor in creative writing at the University of Stellenbosch.
6 weitere Werke von Marlene van Niekerk:
Bewertungen
Anmelden