Produktbild
Koos Stadler

Recce

Kleinspan-operasies agter vyandelike linies

Ebook (EPUB Format)

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak... Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, 'n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en 'n makker word onde… Mehr

CHF 15.45

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-624-06942-3
  • EAN: 9780624069423
  • Produktnummer: 27883675
  • Verlag: Tafelberg
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2015
  • Seitenangabe: 368 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage

Über den Autor


Koos Stadler is 'n voormalige Recce met nege medaljes op sy kerfstok, waaronder die Honoris Crux (Brons) vir dapperheid en die gesogte Suiderkruis-medalje vir uitsonderlike diens. Stadler het as lid van die destydse 31 Bataljon se verkenningsvleuel vir drie jaar verskeie verkenningoperasies op vyandelike basisse uitgevoer. Daarna het hy Spesiale Magte-keuring gedoen met die uitsluitlike doel om by die spesialisverkenningspanne, oftewel Kleinspanne, aan te sluit. Vir vyf jaar het hy talle hoogs gespesialiseerde strategiese operasies diep agter vyandelike linies uitgevoer. Na sy operasionele loopbaan het hy verskeie bevel- en stafposte in Spesiale Magte beklee en uiteindelik militêre attaché in Saoedi-Arabië geword.

4 weitere Werke von Koos Stadler:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.