Ena Murray
Ena Murray Keur 15
Ebook (EPUB Format)
In 'n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief 'n weerloosheid in Salome Truter - die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld 'n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis 'n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwa…
Mehr
Beschreibung
In 'n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief 'n weerloosheid in Salome Truter - die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld 'n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis 'n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwags is daar iemand wat vir haar - en haar moeder - toevlug bied in 'n pragtige wit huis by die see. En dis perfek ingerig vir 'n persoon in 'n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is - die seun wat sy as kind so verneder het?
CHF 12.25
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-08347-4
- EAN: 9780624083474
- Produktnummer: 27880467
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 512 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.