Die leliemoordenaar
Haat vir jou het my dag vir dag aan die lewe gehou, Harm. Vir soveel jare het ek net vir hierdie oomblik gelewe . . . vir só lank sien ek al daarna uit. Dis nou tyd, so laat ons begin. Johannesburg, 1985. Twee boesemvriende - ondersoekende joernalis Braam Brink en weermagman Adam Williams - ontmoet vir ontbyt by 'n plattelandse kafeetjie naby die Hartbeespoortdam. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsjare; kort daarna verdwyn hy tydens 'n ekspedisie in Angola. Braam begin ondersoek instel, maar dan word sy liggaam in sy huis gevind. Die bevinding is selfmoord. Dertig jaar later volg topspeurder Daniella Hector, Braam se dogter,…
Mehr
CHF 15.45
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7422-0
- EAN: 9780798174220
- Produktnummer: 27860598
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2016
- Seitenangabe: 352 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Lerina Erasmus is gebore in Namibië en studeer drama aan die Universiteit van Pretoria. Sy is bekend as aktrise en is die skrywer van Die Mannheim-sage, wat in 1986 vir televisie verwerk is. Lerina is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
3 weitere Werke von Lerina Erasmus:
Bewertungen
Anmelden