Ena Murray
As die lied verstil
Ebook (EPUB Format)
As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en 'n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van 'n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg.Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan.Intuïsie vertel Ouma dat daa…
Mehr
Beschreibung
As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en 'n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van 'n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg.Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan.Intuïsie vertel Ouma dat daar 'n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige valley van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word . . .
CHF 3.85
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V210:
Noch nicht erschienen, Januar 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-07540-0
- EAN: 9780624075400
- Produktnummer: 27883696
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2015
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.