Produktbild
Tim Noakes

Die Banting-sakgids

Ebook (PDF Format)

DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN 'N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT!Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en 'n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in 'n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mite… Mehr

CHF 7.10

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-1-77609-167-6
  • EAN: 9781776091676
  • Produktnummer: 29379339
  • Verlag: Penguin Random House South Africa
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2017
  • Seitenangabe: 186 S.
  • Plattform: PDF
  • Auflage: 1. Auflage

21 weitere Werke von Tim Noakes:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.