Produktbild
Ena Murray

Ena Murray Omnibus 38

Ebook (EPUB Format)

En die klippe sal uitroep_x000D_Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig 'n gesogte vangs onder die skoner geslag. _x000D__x000D_Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid - veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het 'n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na 'n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. _x000D__x000D_Daar is geen reënboog vir ons… Mehr

CHF 12.25

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-624-05788-8
  • EAN: 9780624057888
  • Produktnummer: 28287922
  • Verlag: Tafelberg
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2013
  • Seitenangabe: 512 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage

Über den Autor


Ena Murray is al beskryf as die mees gelese skrywer in Afrikaans. Sy is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Ena Murray het altyd deeglik navorsing gedoen alvorens sy met die skryf van 'n nuwe roman begin het. Deesdae woon sy op Mosselbaai in die Suid-Kaap.

24 weitere Werke von Ena Murray:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.