Ena Murray
Ena Murray Keur 11
Ebook (EPUB Format)
In Vreemdeling in Eden moet Karlien Steenkamp binne 'n week 'n man kry en trou as sy haar susterskind, klein Essie, wil behou nadat sy wees gelaat is. Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, soek ook dringend 'n vrou - vir net ses maande. En Karlien gryp na hierdie strooihalm. In Waar die wilde besembos bloei het Melinda se ma, Ursula, haar op agtjarige ouderdom verlaat om 'n glanslewe as rolprentster na te jaag. Dertien jaar later lê Melinda se pa op sterwe en sy gaan soek haar ma op die Kanariese Eilande. Ursula is verloof aan die Spaanse markies Lorenzo la Blanca en wil van Jim skei. Maar die markies weet watter vrou hy na Villa del…
Mehr
Beschreibung
In Vreemdeling in Eden moet Karlien Steenkamp binne 'n week 'n man kry en trou as sy haar susterskind, klein Essie, wil behou nadat sy wees gelaat is. Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, soek ook dringend 'n vrou - vir net ses maande. En Karlien gryp na hierdie strooihalm. In Waar die wilde besembos bloei het Melinda se ma, Ursula, haar op agtjarige ouderdom verlaat om 'n glanslewe as rolprentster na te jaag. Dertien jaar later lê Melinda se pa op sterwe en sy gaan soek haar ma op die Kanariese Eilande. Ursula is verloof aan die Spaanse markies Lorenzo la Blanca en wil van Jim skei. Maar die markies weet watter vrou hy na Villa del Rosa wil neem . . . In Altaarvure op Kandavu moet Marika Lubbe vir dr. De Wet Zandberg na die Fidji-eilande vergesel om sy dogtertjie te versorg. Daar kruis hul paaie met Irene, De Wet se vervreemde vrou, wat saam met dr. Graciël Engelhardt 'n hospitaal bestuur. Nie De Wet óf Graciël kan hul aangetrokkenheid tot Marika wegsteek nie . . .
CHF 12.25
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-08005-3
- EAN: 9780624080053
- Produktnummer: 27879170
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2016
- Seitenangabe: 512 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.