Vlakwater
'n Buitengewone avontuur - iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. - Thys HumanDie middag kry Niek 'n poskaart in sy posbus. Dis 'n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. 'n Suid-Afrikaanse posseël. Hier gepos dus. Dit voorspel niks goeds nie.Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, 'n belowende fotografiestudent wat by Niek loseer, verdwyn eend…
Mehr
CHF 15.45
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7048-2
- EAN: 9780798170482
- Produktnummer: 27857703
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2015
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ingrid Winterbach is ¿ veel-bekroonde skrywer. Sy het al meermale die Hertzogprys, die M-Net-prys en die UJ-prys ontvang. Winterbach se romans het al in Nederland, Frankryk en Amerika verskyn. Sy woon in Stellenbosch en is ook ¿ beeldende kunstenaar.
13 weitere Werke von Ingrid Winterbach:
Bewertungen
Anmelden