Die goudbaronne
Mannheim-sage 3
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermoë om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar - soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels ná die Boereoorlog. Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervul. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besw…
Mehr
CHF 15.45
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V217:
Noch nicht erschienen, August 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7486-2
- EAN: 9780798174862
- Produktnummer: 27861719
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 520 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
- Reihenbandnummer: 3
Über den Autor
Lerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf as aktrise begin. Die leliemoordenaar, 'n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
3 weitere Werke von Lerina Erasmus:
Bewertungen
Anmelden