Ena Murray
Ena Murray Keur 5
Ebook (EPUB Format)
In Die kluisenaar van Abendruhe moet Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ¿ geheimsinnige kwaal, teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ¿ speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie... In Sluiers van die nag sluit dokter Ralph Weideman ¿ bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuïtief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle b…
Mehr
Beschreibung
In Die kluisenaar van Abendruhe moet Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ¿ geheimsinnige kwaal, teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ¿ speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie... In Sluiers van die nag sluit dokter Ralph Weideman ¿ bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuïtief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle besitting verloor?En in die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ¿ wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ¿ verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.
CHF 12.25
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-07280-5
- EAN: 9780624072805
- Produktnummer: 27883587
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2015
- Seitenangabe: 512 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Deesdae woon sy op Mosselbaai.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.