Produktbild
Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ebook (EPUB Format)

Toe dokter Ben Roux na sy geboortedorp terugkeer, weier sy vrou, Marlene, om saam te gaan in Haar grootste offer. Sy is immers 'n stadsmens en sal nie elders aard nie. Toe sy egter uitvind van haar swangerskap, moet sy hoor dat hy wil skei. Matrone Anmar Cloete se wêreldjie het in die vyf jaar sedert haar verbreekte verlowing gekrimp tot die paadjie tussen haar woonstel en die hospitaal in Skaduwees van gister. Ten spyte van haar toewyding, word haar pos oornag omtrent oorbodig. Hoekom vind dokter Paul van Drüten fout met alles wat sy doen? En asof dié spanning nie genoeg is nie, moet sy hoor dat haar gewese verloofde ook nou by die hospitaal… Mehr

CHF 12.25

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-624-08359-7
  • EAN: 9780624083597
  • Produktnummer: 27880858
  • Verlag: Tafelberg
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2017
  • Seitenangabe: 512 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage

Über den Autor


Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.

24 weitere Werke von Ena Murray:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.