Ena Murray
Regters oor gister
Ebook (EPUB Format)
In Regters oor gister haal die verlede vir Mignon Preller in - 'n verlede waaraan sy heeltemal onskuldig is . . . Mignon is 'n gelukkige, sorgvrye student uit 'n stabiele ouerhuis. Wanneer sy hoor dat haar beste vriendin 'n aangenome kind is, ontstel dit haar diep - té diep, want só sluip 'n ou verskrikking uit die verlede ongevraag die vreedsame tuiste binne wat Fred en Anita Preller vir Mignon en haar lieflingbroer, Steve, probeer skep het. Twintig jaar gelede het hulle 'n verkeerde besluit omtrent Mignon geneem, 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde hou. 'n Ontroerende verhaal van…
Mehr
Beschreibung
In Regters oor gister haal die verlede vir Mignon Preller in - 'n verlede waaraan sy heeltemal onskuldig is . . . Mignon is 'n gelukkige, sorgvrye student uit 'n stabiele ouerhuis. Wanneer sy hoor dat haar beste vriendin 'n aangenome kind is, ontstel dit haar diep - té diep, want só sluip 'n ou verskrikking uit die verlede ongevraag die vreedsame tuiste binne wat Fred en Anita Preller vir Mignon en haar lieflingbroer, Steve, probeer skep het. Twintig jaar gelede het hulle 'n verkeerde besluit omtrent Mignon geneem, 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde hou. 'n Ontroerende verhaal van ontreddering, en uiteindelik van die helende krag van die liefde.
CHF 3.85
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V210:
Noch nicht erschienen, Januar 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-07538-7
- EAN: 9780624075387
- Produktnummer: 27883671
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2015
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook 'n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.