Produktbild
Sonja Kaiblinger

Harry Griesel 2: Die spookplaag

Ebook (EPUB Format)

Daar is 'n spookplaag in die dorp! 'n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van 'n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar drie huisspoke en 'n pratende vlermuis is reeds heeltemal genoeg - Otto het beslis nie nog 'n huismaat nodig nie. Waar kom al hierdie verlore siele vandaan? En hoe gaan hulle van hulle ontslae raak? Wanneer 'n vreemde man opdaag wat kamtig Anti-Spookspuitgoed verkoop, begin Otto vermoed iets stink - letterlik! Gelukkig het sy vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.

CHF 7.75

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


Weitere Autoren: Bertrand, Fréderic (Illustr.)
  • ISBN: 978-0-7981-7538-8
  • EAN: 9780798175388
  • Produktnummer: 27861398
  • Verlag: Human & Rousseau
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2017
  • Seitenangabe: 240 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage
  • Reihenbandnummer: 2
  • Sonstiges: Ab 9 - 12 J.

Über den Autor


Sonja Kaiblinger is in Krems gebore en het in 'n spookhuis grootgeword wat oor die 100jaar oud is. Sy werk as onderwyser in Vienna. Behalwe om te skryf, is sy lief vir perdry en sy versamel ook leë agurkiebottels, wat sy teen 'n buitensporig hoë prys aan Grieselgrypers soos Harry verkoop. Haar Scary Harry-reeks is reeds in 11 tale vertaal.

75 weitere Werke von Sonja Kaiblinger:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.