Die fortuinsoekers
Die Mannheim-sage 1
Die mens is 'n verbasende wese, dink hy, om tegelykertyd soveel botsende emosies te kan ervaar en verwerk. Aan die een kant het hy nou met doelgerigtheid 'n man se dood beplan. Dit bevredig hom. Verraad vir verraad. Dis die goudstormloop van die 1880's in Johannesburg. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein word gedwing om hul familieplaas in die Karoo te verlaat en na die Goudstad te verhuis. Dis hiér, terwyl sy onverwags as hul gesin se broodwinner optree, waar sy boonop moet kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Ma…
Mehr
CHF 14.20
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7455-8
- EAN: 9780798174558
- Produktnummer: 27861264
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 688 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Lerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf begin as aktrise. Die leliemoordenaar, 'n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
3 weitere Werke von Lerina Erasmus:
Bewertungen
Anmelden