Soen
Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word sewe A's van hom verwag. Daarby is Peet 'n toegewyde, voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet het 'n swakheid: sy obsessie met die blonde onderwyseres Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, wat hom uiteindelik sy lewe kan kos. 'n Page-turner met karakters waarmee lesers sal kan identifiseer: weird, kleurvol, gay, spiertier. Niemand is bo verdenking wanneer die mense wat maar te dikwels op troontjies geplaas word (pastoor, skoolhoof) se geraamtes uit die kas kletter in hie…
Mehr
CHF 7.75
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V217:
Noch nicht erschienen, August 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-08197-5
- EAN: 9780624081975
- Produktnummer: 27880775
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 172 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
- Sonstiges: Ab 14 - 18 J.
Über den Autor
Jan Vermeulen is 'n boorling van Namibië. In 1998 voltooi hy 'n kreatiewe skryf-kursus aan die UPE. In dieselfde jaar verskyn sy debuutroman, Die laaste dans (Queillerie). In 2000 verskyn sy eerste jeugboek, Geraamtes dra nie klere nie (Sanlam-prys Goud, M.E.R.-, Scheepersprys en ATKV-Kinderboektoekenning). Jan en sy vrou Diana woon in Despatch.
7 weitere Werke von Jan Vermeulen:
Bewertungen
Anmelden