Produktbild
Deon Meyer

Ikarus

Ebook (EPUB Format)

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die verdagtes. En op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad,wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit wee… Mehr

CHF 16.75

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7981-6978-3
  • EAN: 9780798169783
  • Produktnummer: 27857827
  • Verlag: Human & Rousseau
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2015
  • Seitenangabe: 416 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage

Über den Autor


Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Deesdae is hy voltyds skrywer en hy woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in tien romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, en Kobra, 2013). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prosaprys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009, 2012 en 2014 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur, 7 Dae en Kobra.

100 weitere Werke von Deon Meyer:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.