Produktbild
Deon Meyer

Jagveld

Ebook (EPUB Format)

Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel: Jakhalsdans: Die jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. 'n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in 'n stuurs kluisenaar. Die laaste tango: Ná hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na 'n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, 'n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saa… Mehr

CHF 16.75

Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)

Versandfertig innerhalb 1-3 Werktagen
Versandkostenfrei

Produktdetails


  • ISBN: 978-0-7981-7571-5
  • EAN: 9780798175715
  • Produktnummer: 27858897
  • Verlag: Human & Rousseau
  • Sprache: Afrikaans
  • Erscheinungsjahr: 2017
  • Seitenangabe: 416 S.
  • Plattform: EPUB
  • Auflage: 1. Auflage

Über den Autor


Deon Meyer is voltyds skrywer en woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in twaalf romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, Kobra, 2013, Ikarus, 2015 en Koors, 2016). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon.

100 weitere Werke von Deon Meyer:


Bewertungen


0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.