Ena Murray
Ena Murray Keur 9
Ebook (EPUB Format)
Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra als beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter, baas van die spogplaas Rietkuil, verontwaardig toe hy sien sy nuwe voorman is toe al die tyd 'n voorvrou. Maar Nicolette Bezuidenhout ken van haar man staan. En toe ontpop die rabbedoe-voorman boonop in 'n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. En in En die verlange bly het sk…
Mehr
Beschreibung
Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra als beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter, baas van die spogplaas Rietkuil, verontwaardig toe hy sien sy nuwe voorman is toe al die tyd 'n voorvrou. Maar Nicolette Bezuidenhout ken van haar man staan. En toe ontpop die rabbedoe-voorman boonop in 'n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. En in En die verlange bly het skatryk sosiale vlinder Wouda Kellerman jarelank haar neus opgetrek vir Nak, al sê hy van kleintyd af hy gaan met haar trou. Toe die resessie vir haar en haar ouers armoede bring, is Nak haar enigste toevlug. Maar nou lê Wouda elke aand en luister beangs na die naggeluide op die wildplaas Nhlangani en wonder hoe Nak so kon verander het . . .
CHF 12.25
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-624-07678-0
- EAN: 9780624076780
- Produktnummer: 27884328
- Verlag: Tafelberg
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2016
- Seitenangabe: 512 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ¿ hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
24 weitere Werke von Ena Murray:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.