Wilbur Smith
Goudmyn
Ebook (EPUB Format)
Toe Jak Stapelberg die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-goudmyn aangebied word, weet hy dis te goed om waar te wees. Hy is te jonk en boonop beskik hy nie oor die nodige kwalifikasies nie. Sy vermoede word bevestig toe Manfred Steyner sy voorwaarde stel: Jak moet doen wat hy vra, sonder teenspraak. En Jak stem in, want dié kans gaan nie gou weer verbykom nie. As hy net eers die werk het, kan hy Manfred se opdrag mos weier. Nie Jak óf Manfred het rekening gehou met die eintlike magte wat Jak se aanstelling bewerk het nie. Terwyl dié magte planne smee om die grootste goudmyne te vernietig en die ekonomie omver te werp, is Jak se aanda…
Mehr
Beschreibung
Toe Jak Stapelberg die pos van hoofbestuurder van die Sonderkloof-goudmyn aangebied word, weet hy dis te goed om waar te wees. Hy is te jonk en boonop beskik hy nie oor die nodige kwalifikasies nie. Sy vermoede word bevestig toe Manfred Steyner sy voorwaarde stel: Jak moet doen wat hy vra, sonder teenspraak. En Jak stem in, want dié kans gaan nie gou weer verbykom nie. As hy net eers die werk het, kan hy Manfred se opdrag mos weier. Nie Jak óf Manfred het rekening gehou met die eintlike magte wat Jak se aanstelling bewerk het nie. Terwyl dié magte planne smee om die grootste goudmyne te vernietig en die ekonomie omver te werp, is Jak se aandag verdeel. Dit blyk dat 'n sindikaat gouderts uit die myn steel. En dan is daar Tess, Manfred se beeldskone maar gefrustreerde vrou, wat ongeoorloofde begeertes in Jak wakker maak . . .Mag, gierigheid, wraak en begeerte vier hoogty op die goudvelde van die 1960's in dié Afrikaanse vertaling van Wilbur Smith se gewilde Gold Mine.
CHF 13.55
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
Weitere Autoren: Berg, Zirk Van Den (Übers.)
- ISBN: 978-0-7957-0822-0
- EAN: 9780795708220
- Produktnummer: 27861755
- Verlag: Kwela
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 256 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Wilbur Smith is in Zambië gebore en het by Rhodes Universiteit studeer. Hy het as rekenmeester gewerk, maar 'n voltydse skrywer geword toe When the Lion Feeds (vertaal en uitgegee deur Adamastor as Witwatersrand in 2014) in 1964 gepubliseer is. Hy het meer as 30 topverkopers geskryf waarvan altesaam meer as 120 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop is.
100 weitere Werke von Wilbur Smith:
Bewertungen
0 von 0 Bewertungen
Anmelden
Keine Bewertungen gefunden. Seien Sie der Erste und teilen Sie Ihre Erkenntnisse mit anderen.