Die goudkewers
Die Mannheim-sage 2
Die Johannesburgers word met nuwe uitdagings gekonfronteer ná afloop van die aanvanklike goudstormloop van die 1880's. Oornag word die nuus versprei dat die opbrengs van oop myngragte deurspek is met piriet. Kit Malloy besef dat hy ongekende rykdom sal bekom indien sy planne om 'n kontroversiële suiweringsmetode op die been te bring, wel suksesvol is. Deborah Mannheim worstel steeds om te besluit waar sy hoort - by haar hartsverlange, Malloy, of by die Mannheims. Boonop word sy onverwags aangestel as bestuurder van die Mannheim-familie se sakeryk. Op politieke gebied begin onweerswolke saam te pak wanneer die wantroue tussen die Boere en Brit…
Mehr
CHF 15.45
Preise inkl. MwSt. und Versandkosten (Portofrei ab CHF 40.00)
Versandkostenfrei
V216:
Noch nicht erschienen, Juli 2021
Produktdetails
- ISBN: 978-0-7981-7483-1
- EAN: 9780798174831
- Produktnummer: 27861475
- Verlag: Human & Rousseau
- Sprache: Afrikaans
- Erscheinungsjahr: 2017
- Seitenangabe: 616 S.
- Plattform: EPUB
- Auflage: 1. Auflage
Über den Autor
Lerina Erasmus is in Namibië gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf as aktrise begin. Die leliemoordenaar, 'n aksiebelaaide spanningsroman, het in 2016 verskyn. Die skrywer is getroud met Günter Schmikal en woon in Johannesburg.
3 weitere Werke von Lerina Erasmus:
Bewertungen
Anmelden